AKA Kersfeeskamp

Moet nie die jaarlikse Kerskamp van die Afrikaanse Klub Australië
Inc. mis nie. Besprekings is nou oop.

Kersfees is die beste tyd van die jaar, want dit is tyd vir familie en vriende, ‘n tyd vir deel en omgee, ‘n tyd vir gee en vergewe en meeste van al… Dit is tyd vir die Afrikaanse Klub Australië Inc. se Kerskamp.

Klein en groot kom deel in die samesyn…. Kers liedjies sing, Kersvader, Geskenke en meeste van al herdenk ons Jesus se geboorte en die wonderlike geskenke van GELOOF, HOOP, VREDE en LIEFDE wat Hy vir on gee!
Read more